Slaafs Slaafs

Slaafs

    • € 8,99
    • € 8,99

Beschrijving uitgever

<p>’n Dag in die lewe van drie speurders van die Khayelitsha-polisiestasie is nie paintball speel nie. Vra maar vir kaptein Nicci de Wee, “Ounooi” soos haar kollega Blackie haar noem. Haar priestervriendin Sally sal dit beaam en so ook Peters, wat skaars sy oë van Nicci kan afhou.
Want in Khayelitsha is die Jane Does volop: daardie vroueslagoffers wat so sonder naam op die staatspatoloog se outopsietafel beland. Maar waarom was daar vreemde vesels in die keel van ’n meisie wat aan ’n oordosis sterf en hoekom het sy en ’n tweede slagoffer dieselfde tatoeëermerk?
Weldra daal Nicci en haar kollegas af in die donker onderwêreld van mensehandel, begelei deur die enigmatiese, en verleidelike, doktor Gigi Gerber, kenner op die gebied van slawesindikate. En heeltyd, in die agtergrond, staan al die kwesbare ontwortelde mense van die wêreld.
Die speurspan in Bettina Wyngaard se nuwe riller is mense van vlees en bloed wat diep voel, in intense verhoudinge tot mekaar staan, liefhet, verliese ly en die hart aangryp.</p>

GENRE
Fictie en literatuur
UITGEGEVEN
2016
1 maart
TAAL
AF
Afrikaans
LENGTE
296
Pagina's
UITGEVER
Penguin Random House South Africa
PROVIDER INFO
Random House Struik Pty Ltd
GROOTTE
1,2
MB
Jagter Jagter
2019
Grietjie se loutering Grietjie se loutering
2023
Lokval Lokval
2023
Troos vir die gebrokenes Troos vir die gebrokenes
2011
Vuilspel Vuilspel
2013