Vuilspel Vuilspel

Vuilspel

    • € 9,99
    • € 9,99

Beschrijving uitgever

<p>Niemand spreek haar as Nicola de Wee aan nie. Vir Blackie, die kollega in wie se plek sy telkens bevorder word, is sy “ounooi”; vir Peters, wat onredbaar beenaf op haar is, is sy “kaptein”; haar priestervriendin Sally noem haar “Nic”. Dis net die Khayelitsha-stasiebevelvoerder vir wie sy “kaptein De Wee” heet.
Die nag toe hulle na ’n brandende voertuig uitgeroep word, kon kaptein De Wee nie droom dat dit Thandi se motor is nie, dat sy later haar grusaam verminkte lyk sou moes uitken, en watter verreikende uitwerking die moord op haar vriendekring sou hê nie. Allermins dat sy uiteindelik die ondersoek na die moord sou moes lei.
Maar om die agt moordenaars op te spoor en hul motief te ontrafel, is nie die enigste uitdaging waarvoor Nicci in hierdie ongewoon verweefde misdaadroman staan nie. Sy het self ’n geheim wat sy slim verdoesel. Tot die aand dat sy en Blackie en Peters ’n potjie maak.</p>

GENRE
Detectives en thrillers
UITGEGEVEN
2013
1 februari
TAAL
AF
Afrikaans
LENGTE
176
Pagina's
UITGEVER
Penguin Random House South Africa
PROVIDER INFO
Random House Struik Pty Ltd
GROOTTE
1,5
MB
Jagter Jagter
2019
Grietjie se loutering Grietjie se loutering
2023
Lokval Lokval
2023
Slaafs Slaafs
2016
Troos vir die gebrokenes Troos vir die gebrokenes
2011